Screen Size

MY SKOOL SE OPSOMMINGS

Alle CAPS handboeke is opgesom volgens die inhoudsopgawes van die verskillende handboeke.

Vir Graad 4 tot 6 leerders word die opsommings volgens die vraag-en-antwoord metode aangebied.

Graad 7 leerders het ‘n keuse van vraag-en-antwoord of puntsgewys opsommings.
Graad 8 tot 12 se opsommings is puntsgewys.

Ons bied ook opsommings vir die saamgestelde handboeke van verskillende skole. Om van hierdie diens gebruik te maak, moet ouers asseblief so vroeg as moontlik vir ons die werk per e-pos aanstuur sodat ons die werk vroegtydig kan doen.

Ons beleid is dat die werk 7 dae voor die toets/eksamen datum op die webtuiste beskikbaar sal wees.

Geen werk sal gedoen word wat 10 werksdae voor die toets/eksamen datum gestuur word nie.

Teken aan vandag

© 2018 Studiemeester - Alle regte voorbehou.  |  Privaatheidsbeleid  |  Vrywaringsklousule  |  Terme & Voorwaardes