Vir alle inligting met betrekking tot COVID-19, besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webblad by www.sacoronavirus.co.za
Screen Size

MY ONNIE/TEACHER

Dit is 'n platvorm vir onnies om hulle lesse teen die goedkoopste en maklikste manier moontlik aan te bied. Die klasse kan per selfoon opgeneem word en dan op die webtuiste gelaai word .Die volgende formate kan op die webtuiste gelaai word - PDF/Video/Powerpoint en Voice Recordings.

LEERDER/LEARNER

Vra jou onnies of hulle van Studiemeester se MY ONNIE weet? Vra jou onnies vir die spesiale kode om in te teken vir gratis lesse.

© 2020 Studiemeester - Alle regte voorbehou.  |  Privaatheidsbeleid  |  Vrywaringsklousule  |  Terme & Voorwaardes