Vir alle inligting met betrekking tot COVID-19, besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webblad by www.sacoronavirus.co.za
Screen Size

KLASTOESPRAKE

Klastoesprake word ongelukkig slegs voorberei vir leerders wat aan Studiemeester behoort. Die klastoesprake is ‘n gratis diens wat ons lewer aan Studiemeester-ouers.

Die omkeer tyd op klastoesprake is drie werksdae (uitgesluit die dag waarop versoek ontvang is, naweke en publieke vakansie dae).

Neem asseblief kennis van die volgende beperkings op hierdie diens:

  • Ons verskaf slegs klastoesprake – geen gedigte, dramastukke, dialoë, debatte, onderhoudvoerings, resensies, boekverslae of opstelle nie.
  • Ons stel ongelukkig nie klastoesprake saam wat navorsing/inligting vereis of uit take gedoen moet word nie.
  • Dit is baie moeilik om klastoesprake te skryf oor byvoorbeeld “My Vakansie” sonder meer inligting

Teken aan vandag

© 2020 Studiemeester - Alle regte voorbehou.  |  Privaatheidsbeleid  |  Vrywaringsklousule  |  Terme & Voorwaardes