Vir alle inligting met betrekking tot COVID-19, besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webblad by www.sacoronavirus.co.za
Screen Size

STUDIEMEESTER GIDS

My Skool se Opsommings

Ons voorsien die opsommings vir die spesifieke handboeke wat julle gebruik onder die skool naam

Opsommings per handboek

Al die handboeke se opsommings is hier, vir julle gerief

Kitsgids

Hier sal julle feite kry oor die verskillende konsepte vir Afrikaans, Engels en Wiskunde

Toetstas

Graad 1 tot 3 – Ons het oefening met memorandums van die verskillende CAPS goedgekeurde handboeke saamgestel

Graad 4 tot 7 – In die toetstas is daar oefeninge vir Afrikaans, Engels en Wiskunde. Daar is oefeninge per handboek en ANA oefeninge. Daar is ook toets jouself en voorbeeld vraestelle vir die leervakke

Graad 8 tot 12 – Hier is oefeninge vir Afrikaans, Engels en Wiskunde

Teken aan vandag

© 2025 Studiemeester - Alle regte voorbehou.  |  Privaatheidsbeleid  |  Vrywaringsklousule  |  Terme & Voorwaardes